Vonkk 99

Vers 1

Dankie, liewe Heer, vir kossies elke dag.
Dankie, liewe Heer, U sorg vir my vandag.
Vir alles wat ek nou gaan eet,
wil ek net dankie sê.
Aan hulle wat vandag niks het,
dink ek in my gebed.

Kry toegang tot die volledige lirieke. Gemeentes met ’n aktiewe kerkmusiek-lisensie wat reeds op Missio.org.za geregistreer is, kan aanteken om alle verse se lirieke te sien.

Wilma Viljoen 1991; effens gewysig VONKK-Werkgroep 2010
VILJOEN – Wilma Viljoen 1991https://missio.org.za/wp-admin/post.php?post=28881&action=edit
Klavier- en orrelbegeleiding: Gerrit Jordaan 2011
© 2011 VONKK-Uitgewers (admin Bybel-Media)
Daar is nie tans meer inligting oor die ontwikkeling van hierdie lied beskikbaar nie.