Vonkk 97

Vers 1

1.  Christus, lank reeds verwag,
is gebore dié nag.
Daarom sing engele bly.
Duisternis is nou verby.

Kry toegang tot die volledige lirieke. Gemeentes met ’n aktiewe kerkmusiek-lisensie wat reeds op Missio.org.za geregistreer is, kan aanteken om alle verse se lirieke te sien.

Diese heilige Nacht – Duits E16; Hierdie heilige nag – Betsie Els 1981;  gewysig Jacques Louw 2010 ©
Diese heilige Nacht  — tradisioneel Duits E18
Klavierbegeleiding: Tradisioneel Duits E18, Orrelbegeleiding: Albert Troskie 2010 (Pro Deo)
© Teks en begeleidings: 2010 VONKK-Uitgewers (admin Bybel-Media), © Musiek: Openbare besit:
Daar is nie tans meer inligting oor die ontwikkeling van hierdie lied beskikbaar nie.