Vonkk 87

Vers 1

Mag, Heer, u seën oor ons stroom soos sagte reën;
Mag u hand ons uitred en bewaar..
Mag ons u goedheid elke dag opnuut ervaar;
mag ons lewens uit dankbaarheid U loof en eer,
dat die wêreld kan weet dat U regeer.

Kry toegang tot die volledige lirieke. Gemeentes met ’n aktiewe kerkmusiek-lisensie wat reeds op Missio.org.za geregistreer is, kan aanteken om alle verse se lirieke te sien.

Driekie Jankowitz 2010 (Pro Deo)
REËN IN DIE NAMIB – Driekie Jankowitz 2010 (Pro Deo)
Orrelbegeleiding 1: Daleen Kruger 2010 (Pro Deo), Orrelbegeleiding 2 en 3: Gerrit Jordaan 2010 Kantoryverwerking: Gerrit Jordaan 2011 Klavierbegeleiding: Anton Esterhuyse 2011 Musikale verryking: A
© 2011 VONKK-Uitgewers (admin Bybel-Media)
Daar is nie tans meer inligting oor die ontwikkeling van hierdie lied beskikbaar nie.