Vonkk 72

Vers 1

1.  Wees stil, want die Heilige is hier
in ons teenwoordigheid.
Kom buig nou voor Hom neer
met eerbied en ontsag.
Erken sy heiligheid
en sy geregtigheid.
Wees stil, want die Heilige is hier
in ons teenwoordigheid.

Kry toegang tot die volledige lirieke. Gemeentes met ’n aktiewe kerkmusiek-lisensie wat reeds op Missio.org.za geregistreer is, kan aanteken om alle verse se lirieke te sien.

Be still, for the presence of the Lord – David  J Evans (1986); Afrikaanse teks: Jacques Louw 2008 ©
BE STILL – David J Evans 1986
Orrelbegeleiding: Albert Troskie 2009 (Pro Deo), Klavierbegeleiding: David J Evans 1986
© 1986 Kingsway Thankyou Music (admin Sheer Music Publishers SA) Met toestemming gebruik 
Daar is nie tans meer inligting oor die ontwikkeling van hierdie lied beskikbaar nie.

© Missio 2024 | All rights reserved.