Vonkk 66

Vers 1

Lof en dank, dank aan God
vir die goeie gawes.
Loof en prys die Here.
Amen. Amen. Amen.

Kry toegang tot die volledige lirieke. Gemeentes met ’n aktiewe kerkmusiek-lisensie wat reeds op Missio.org.za geregistreer is, kan aanteken om alle verse se lirieke te sien.

Tradisioneel 1979
DANKET DEM HERRN – Duits E18
Verwerking: Chris Lamprecht 1979. Gebruik met toestemming FAK.
© Teks en melodie: Openbare besit, © Verwerking: 1979 FAK
Daar is nie tans meer inligting oor die ontwikkeling van hierdie lied beskikbaar nie.

© Missio 2024 | All rights reserved.