Vonkk 63

Vers 1

1.  Die Here Jesus Christus, kom alles van my vra:
“Kom dra, deur selfverloëning, jou kruis en volg My na.”
Wie vir homself wil lewe – met selfsug God wil dien –
sal nooit die nuwe hemel, Sy koninkryk kan sien.

Kry toegang tot die volledige lirieke. Gemeentes met ’n aktiewe kerkmusiek-lisensie wat reeds op Missio.org.za geregistreer is, kan aanteken om alle verse se lirieke te sien.

Kry toegang tot alle bladmusiek en ander aflaaibare lêers. Gemeentes met ’n aktiewe kerkmusiek-lisensie wat reeds op Missio.org.za geregistreer is, kan aanteken om af te laai.

Die Heer oor al wat lewe – AP van der Colf 1988; Jacques Louw 2010 ©
MORNING LIGHT – George J Webb 1837
Orrelbegeleiding: Albert Troskie 2001. Met toestemming NG Kerk-Uitgewers
© Teks en orrelbegeleiding: 2010 VONKK-Uitgewers (admin Bybel-Media), © Melodie: Openbare besit
Daar is nie tans meer inligting oor die ontwikkeling van hierdie lied beskikbaar nie.