Vonkk 62

Vers 1

1.  Heer, bly tog by ons.
2.  Die son is amper onder
3.  en dit is al byna donker.

Kry toegang tot die volledige lirieke. Gemeentes met ’n aktiewe kerkmusiek-lisensie wat reeds op Missio.org.za geregistreer is, kan aanteken om alle verse se lirieke te sien.

Kry toegang tot alle bladmusiek en ander aflaaibare lêers. Gemeentes met ’n aktiewe kerkmusiek-lisensie wat reeds op Missio.org.za geregistreer is, kan aanteken om af te laai.

Herr, bleibe bei uns – tradisioneel Duits; Afrikaanse teks: Johann Serfontein 1993/2009, Gebruik met toestemming NG Kerk-Uitgewers
Albert Thate 1935
Ostinato: Elma Swanepoel 1992 (met toestemming NG Kerk-Uitgewers)
© Teks en ostinato: 2010 VONKK-Uitgewers (admin Bybel-Media), © Melodie: Bärenreiter Verlag, Kassel
Daar is nie tans meer inligting oor die ontwikkeling van hierdie lied beskikbaar nie.