Vonkk 56

Vers 1

1.  My God, hoe doelloos, hoe verward
het ek geword deur sonde.
Hoe is ek nie verblind, verhard,
en aan my wil gebonde.
Hoe het my skuld my nie vervreem,
gemeenskap, Heer, met U ontneem,
U beeld in my verduister.

Kry toegang tot die volledige lirieke. Gemeentes met ’n aktiewe kerkmusiek-lisensie wat reeds op Missio.org.za geregistreer is, kan aanteken om alle verse se lirieke te sien.

Kry toegang tot alle bladmusiek en ander aflaaibare lêers. Gemeentes met ’n aktiewe kerkmusiek-lisensie wat reeds op Missio.org.za geregistreer is, kan aanteken om af te laai.

JA Cramer (1733-1788); Ahasverus van den Berg 1806; GBA Gerdener 1931; AGB 1944 (Gesang 33); Gerjo van der Merwe 1978; gewysig VONKK-Werkgroep 2009. Gebruik met toestemming NG Kerk-Uitgewers
Du Lebensbrot, Herr Jesu Christ – Peter Sohren 1668
Orrelbegeleiding: Werkgroep Kerkmusiek UOVS 1978. Gebruik met toestemming NG Kerk-Uitgewers
© Teks en orrelbegeleiding: 2009 VONKK-Uitgewers (admin Bybel-Media), © Melodie: Openbare besit
Daar is nie tans meer inligting oor die ontwikkeling van hierdie lied beskikbaar nie.