Vonkk 525

Vers 1

1.Vader, almagtig, u Naam is so heilig.
U het groot wonders verrig.
Vader, almagtig, by U is ons veilig;
ons oë bly op U gerig.

Kry toegang tot die volledige lirieke. Gemeentes met ’n aktiewe kerkmusiek-lisensie wat reeds op Missio.org.za geregistreer is, kan aanteken om alle verse se lirieke te sien.

Marina Kok-Pretorius 2022 ©
Will Lamartine Thompson 1909 (melodies aangepas)
Orrelbegeleiding: Gerrit Jordaan 2022 ©
© 2022 VONKK-Uitgewers (admin Bybel-Media)
Daar is nie tans meer inligting oor die ontwikkeling van hierdie lied beskikbaar nie.

© Missio 2024 | All rights reserved.