Vonkk 524

Vers 1

Juig, die Heer het opgevaar!
Hy sit aan God’s regterhand.
Juig, die Heer het opgevaar!
Hy gee ons die Gees as pand.
Halleluja! Hy regeer!
Hy maak nou vir ons plek gereed.
Halleluja! Hy regeer!
Hy sal sy kinders nooit vergeet.

Kry toegang tot die volledige lirieke. Gemeentes met ’n aktiewe kerkmusiek-lisensie wat reeds op Missio.org.za geregistreer is, kan aanteken om alle verse se lirieke te sien.

Marina Kok-Pretorius 2022 ©
FRIEDA – Isabeau Swanepoel 2021©
Inligting oor die verwerking van hierdie lied is nie tans beskikbaar nie.
© 2022 VONKK-Uitgewers (admin Bybel-Media)
Daar is nie tans meer inligting oor die ontwikkeling van hierdie lied beskikbaar nie.

© Missio 2024 | All rights reserved.