Vonkk 523

Vers 1

1. Ek wil nie bloot net hoor nie –
Heer, leer my om te luister.
Ek wil nie bloot net kyk nie –
Heer, gee my tog die uitsig.
Laat U my hart beweeg
om anders te wees . . .

Kry toegang tot die volledige lirieke. Gemeentes met ’n aktiewe kerkmusiek-lisensie wat reeds op Missio.org.za geregistreer is, kan aanteken om alle verse se lirieke te sien.

Hannes van der Merwe 2021 ©
ELSA – Isabeau Swanepoel 2021 ©
Inligting oor die verwerking van hierdie lied is nie tans beskikbaar nie.
© 2022 VONKK-Uitgewers (admin Bybel-Media)
Daar is nie tans meer inligting oor die ontwikkeling van hierdie lied beskikbaar nie.

© Missio 2024 | All rights reserved.