Vonkk 522

Vers 1

1. Aan die kruis hang die Heer,
ontneem van alle luister en heerlikheid.
Kyk, dis die Lam van God,
verag en nie gereken, wat so moes ly;
deur God en mens verstoot,
vir al ons sonde moes Hy aan ’n kruishout sterf.

Kry toegang tot die volledige lirieke. Gemeentes met ’n aktiewe kerkmusiek-lisensie wat reeds op Missio.org.za geregistreer is, kan aanteken om alle verse se lirieke te sien.

Jacques Louw 2021 ©
OUMA ELF – Jacques Louw 2022 ©
Inligting oor die verwerking van hierdie lied is nie tans beskikbaar nie.
© 2022 VONKK-Uitgewers (admin Bybel-Media)
Daar is nie tans meer inligting oor die ontwikkeling van hierdie lied beskikbaar nie.

© Missio 2024 | All rights reserved.