Vonkk 521

Vers 1

1. Verlosser van Israel, ons sing tot u eer –
gelowiges loof U nou saam,
bely saam u grootheid en buig voor U neer,
saam prys ons u heilige Naam.

Kry toegang tot die volledige lirieke. Gemeentes met ’n aktiewe kerkmusiek-lisensie wat reeds op Missio.org.za geregistreer is, kan aanteken om alle verse se lirieke te sien.

Hannes van der Merwe 2021 ©
KAREN – Cecilia van Tonder 2022 ©
Inligting oor die verwerking van hierdie lied is nie tans beskikbaar nie.
© 2022 VONKK-Uitgewers (admin Bybel-Media)
Daar is nie tans meer inligting oor die ontwikkeling van hierdie lied beskikbaar nie.