Vonkk 519

Vers 1

1. Jesus Christus is die hoeksteen;
op Hom vestig God sy kerk.
Deur Hom het ons vrye toegang
tot die Vader – onbeperk.
So verrys ’n heil’ge tempel –
kragtig, stewig, vas en sterk.

Kry toegang tot die volledige lirieke. Gemeentes met ’n aktiewe kerkmusiek-lisensie wat reeds op Missio.org.za geregistreer is, kan aanteken om alle verse se lirieke te sien.

Angularis Fundamentum – Latynse himne E7; Christ is made the sure foundation – vertaal in Engels deur John Mason Neale 1851; Afrikaanse weergawe: Jacques Louw 2021 ©

WESTMINSTER ABBEY – Henry Purcell 1680
Orrelbegeleiding 1: Henry Purcell 1680; aangepas deur Ernest Hawkins 1842 Orrelbegeleiding 2: Henry Purcell 1680 Diskant: J Robert Rix (1933-2010)
© Teks: 2022 VONKK-Uitgewers (admin Bybel-Media)
© Melodie en orrelbegeleidings: Openbare besit
Daar is nie tans meer inligting oor die ontwikkeling van hierdie lied beskikbaar nie.

© Missio 2024 | All rights reserved.