Vonkk 518

Vers 1

1. Met hierdie dagbreek, in hierdie môre
sien ons die deurbreek van God se dag;
neem ons wat God bied in sy versorging
en klink ons danklied na hierdie nag.

Kry toegang tot die volledige lirieke. Gemeentes met ’n aktiewe kerkmusiek-lisensie wat reeds op Missio.org.za geregistreer is, kan aanteken om alle verse se lirieke te sien.

Morning has broken – Eleanor Farjeon 1931; Afrikaanse teks: Hannes van der Merwe 2021 ©
BUNESSAN – tradisioneel Gallies
Orrelbegeleiding: Gerrit Jordaan 2022 ©
© Melodie: Openbare besit © Teks en orrelbegeleiding: 2022 VONKK-Uitgewers (admin Bybel-Media)
Daar is nie tans meer inligting oor die ontwikkeling van hierdie lied beskikbaar nie.