Vonkk 517

Vers 1

1. My Here Jesus lewe,
die dood se magte bewe
voor God se ware Paasfeeslam –
laat klink tot Hom ons lofgesang:
Halleluja! Halleluja!

Kry toegang tot die volledige lirieke. Gemeentes met ’n aktiewe kerkmusiek-lisensie wat reeds op Missio.org.za geregistreer is, kan aanteken om alle verse se lirieke te sien.

Hannes van der Merwe 2021 ©
Diözesangesangbuch, Linz 1939
Orrelbegeleiding: Wolfgang Kreuzheuber 1957 © Met toestemming gebruik
© Melodie: Openbare besit © Teks: 2022 VONKK-Uitgewers (admin Bybel-Media) © Orrelbegeleiding: Wolfgang Kreuzheuber 1957 © Met toestemming gebruik
Daar is nie tans meer inligting oor die ontwikkeling van hierdie lied beskikbaar nie.

© Missio 2024 | All rights reserved.