Vonkk 515

Vers 1

1. In Jerusalem se strate
het die kinders bly gesing.
Op ’n donkie ry die Meester,
aan wie hul wil hulde bring.
Refrein:
“Loof Hom! Prys die Seun van Dawid!”
Sing “Hosanna!” almal saam!

Kry toegang tot die volledige lirieke. Gemeentes met ’n aktiewe kerkmusiek-lisensie wat reeds op Missio.org.za geregistreer is, kan aanteken om alle verse se lirieke te sien.

Jacques Louw 2020 ©
JUBILATE Dimitri Bortnianski 1818
Orrelbegeleiding 1: Uit A Selection of Popular National Airs, 1818 Orrelbegeleiding 2: Albert Troskie 2001 Diskant en musikale verryking: Albert Troskie 2001
© Teks, orrelbegeleiding 2, diskant en musikale verryking: 2022 VONKK-Uitgewers (admin Bybel-Media) © Melodie en orrelbegeleiding 1: Openbare besit
Daar is nie tans meer inligting oor die ontwikkeling van hierdie lied beskikbaar nie.