Vonkk 514

Vers 1

1. Uit u woorde weet ons, Here,
dat die brood en wyn ons voed.
Ons moet dink by hierdie maaltyd
aan u liggaam en u bloed.
U belofte is die offer
wat U gee om my te red.
Ek sien tekens voor my oë
en ontvang dit in gebed.

Kry toegang tot die volledige lirieke. Gemeentes met ’n aktiewe kerkmusiek-lisensie wat reeds op Missio.org.za geregistreer is, kan aanteken om alle verse se lirieke te sien.

Schutte Venter 2009 (postuum)
Salig wie in hul opregtheid – PK de Villiers 1937
Inligting oor die verwerking van hierdie lied is nie tans beskikbaar nie.
© 2022 VONKK-Uitgewers (admin Bybel-Media)
Daar is nie tans meer inligting oor die ontwikkeling van hierdie lied beskikbaar nie.