Vonkk 509

Vers 1

1. Ek roep tot God, ek smeek tot Hom.
Ek bring my nood tot by sy oor.
Ek stort my klag net voor God uit
want my gebed sal Hy verhoor. 

Kry toegang tot die volledige lirieke. Gemeentes met ’n aktiewe kerkmusiek-lisensie wat reeds op Missio.org.za geregistreer is, kan aanteken om alle verse se lirieke te sien.

Kry toegang tot alle bladmusiek en ander aflaaibare lêers. Gemeentes met ’n aktiewe kerkmusiek-lisensie wat reeds op Missio.org.za geregistreer is, kan aanteken om af te laai.

Hannes van der Merwe 2020 ©
Tradisioneel  (opgeteken aan huis van Tant Drien van der Walt)
Inligting oor die verwerking van hierdie lied is nie tans beskikbaar nie.
Orrelbegeleiding 1: Isabeau Swanepoel © Orrelbegeleiding 2: Gerrit Jordaan ©
Daar is nie tans meer inligting oor die ontwikkeling van hierdie lied beskikbaar nie.

© Missio 2024 | All rights reserved.