Vonkk 508

Vers 1

1. Wat sal ek aan U kan bied wanneer ek U nou hier ontmoet?
Sal ek aan U offers bring of eers vir al my sonde boet?
Nee, Heer, U eis van my net liefdestrou,
om my gehoorsaam aan u Woord te hou.

Kry toegang tot die volledige lirieke. Gemeentes met ’n aktiewe kerkmusiek-lisensie wat reeds op Missio.org.za geregistreer is, kan aanteken om alle verse se lirieke te sien.

Kry toegang tot alle bladmusiek en ander aflaaibare lêers. Gemeentes met ’n aktiewe kerkmusiek-lisensie wat reeds op Missio.org.za geregistreer is, kan aanteken om af te laai.

Marina Kok 2021 ©
MARINA – Cecilia van Tonder 2020 ©
Inligting oor die verwerking van hierdie lied is nie tans beskikbaar nie.
© Teks en musiek 2022 VONKK-Uitgewers (admin Bybel-Media) 
Daar is nie tans meer inligting oor die ontwikkeling van hierdie lied beskikbaar nie.

© Missio 2024 | All rights reserved.