Vonkk 504

Vers 1

1. Heer, vir elke jongmens wat hier voor U staan,
bid ons dat U deur u Gees met elkeen sal gaan.
Hou hul stewig in u hand, lei hul elke dag.
Deur al die storms, Heer, wys hul die pad.

Kry toegang tot die volledige lirieke. Gemeentes met ’n aktiewe kerkmusiek-lisensie wat reeds op Missio.org.za geregistreer is, kan aanteken om alle verse se lirieke te sien.

LIELIE – Cecilia van Tonder 2021 ©
LIELIE – Cecilia van Tonder 2021 ©
Musikale verryking:  Gerrit Jordaan 2022 ©
© 2022 VONKK-Uitgewers (admin Bybel-Media)
Daar is nie tans meer inligting oor die ontwikkeling van hierdie lied beskikbaar nie.

© Missio 2024 | All rights reserved.