Vonkk 502

Vers 1

1. Ek glo vas in my God,
die Drie-enige God,
Vader, Seun en die Heilige Gees.
Hy, die Vader, is Skepper
van als wat daar is,
die almagtige God wat voorsien.
Hy’s genadig, vol liefde;
Hy sorg vir sy volk;
Hy beskerm en bewaar teen gevaar.
Ons aanbid en vertrou
hierdie Vader, ons God,
en ons lewe alleen tot sy eer.

Kry toegang tot die volledige lirieke. Gemeentes met ’n aktiewe kerkmusiek-lisensie wat reeds op Missio.org.za geregistreer is, kan aanteken om alle verse se lirieke te sien.

Kry toegang tot alle bladmusiek en ander aflaaibare lêers. Gemeentes met ’n aktiewe kerkmusiek-lisensie wat reeds op Missio.org.za geregistreer is, kan aanteken om af te laai.

Hannes van der Merwe 2021 ©
LOUW – Cecilia van Tonder 2021 ©
Inligting oor die verwerking van hierdie lied is nie tans beskikbaar nie.
© 2022 VONKK-Uitgewers (admin Bybel-Media)
Daar is nie tans meer inligting oor die ontwikkeling van hierdie lied beskikbaar nie.

© Missio 2024 | All rights reserved.