Vonkk 499

Vers 1

1. Heer, ek lê my hart voor U bloot –
wees tog naby my.
U beskut teen seer en teen dood –
wees tog naby my.
Hoor my as ek van U vra
om my deur dié tyd te dra.
Ek sal vashou aan hierdie hoop,
want U is by my!

Kry toegang tot die volledige lirieke. Gemeentes met ’n aktiewe kerkmusiek-lisensie wat reeds op Missio.org.za geregistreer is, kan aanteken om alle verse se lirieke te sien.

Kry toegang tot alle bladmusiek en ander aflaaibare lêers. Gemeentes met ’n aktiewe kerkmusiek-lisensie wat reeds op Missio.org.za geregistreer is, kan aanteken om af te laai.

Hannes van der Merwe 2021 ©
HENRY – Isabeau Swanepoel 2021 ©
Inligting oor die verwerking van hierdie lied is nie tans beskikbaar nie.
© 2022 VONKK-Uitgewers (admin Bybel-Media)
Daar is nie tans meer inligting oor die ontwikkeling van hierdie lied beskikbaar nie.

© Missio 2024 | All rights reserved.