Vonkk 498

Vers 1

1. Branders breek hier rondom ons;
die onweerswolke dreig.
Chaosmagte wat bly woed
laat ons tot wanhoop neig.
In hierdie tyd, so deurmekaar,
kom vra ons om u hulp
dat U om u kinders, Heer,
u Vaderhande skulp.

Kry toegang tot die volledige lirieke. Gemeentes met ’n aktiewe kerkmusiek-lisensie wat reeds op Missio.org.za geregistreer is, kan aanteken om alle verse se lirieke te sien.

Kry toegang tot alle bladmusiek en ander aflaaibare lêers. Gemeentes met ’n aktiewe kerkmusiek-lisensie wat reeds op Missio.org.za geregistreer is, kan aanteken om af te laai.

Hannes van der Merwe 2021 ©
NIEU BETHESDA – Isabeau Swanepoel 2021 ©
Inligting oor die verwerking van hierdie lied is nie tans beskikbaar nie.
© 2022 VONKK-Uitgewers (admin Bybel-Media)
Daar is nie tans meer inligting oor die ontwikkeling van hierdie lied beskikbaar nie.

© Missio 2024 | All rights reserved.