Vonkk 497

Vers 1

1. Wat eers vir my ’n bate was,
beskou ek nou as net ’n las.
Dis niks teen wat ek alles wen
om Christus as my Heer te ken.

Kry toegang tot die volledige lirieke. Gemeentes met ’n aktiewe kerkmusiek-lisensie wat reeds op Missio.org.za geregistreer is, kan aanteken om alle verse se lirieke te sien.

Attie van der Colf ©
Das walt Gott Vater und Gott Sohn – Daniel Vetter 1713 melodies en ritmies aangepas 2001
Orrelbegeleiding: IJ Grove 2001
© Melodie: Openbare besit © Teks en orrelbegeleiding: 2022 VONKK-Uitgewers (admin Bybel-Media)
Daar is nie tans meer inligting oor die ontwikkeling van hierdie lied beskikbaar nie.

© Missio 2024 | All rights reserved.