Vonkk 491

Vers 1

Hemelse Vader, ons kom in afhanklikheid
en ons kniel voor U in diep aanbidding neer.
Ontdaan van voorgee en bewus van ons sondigheid,
kom ons en saam bely ons U as God en Heer.
U is ons Hemelkoning – groot is u mag –
en saam besing ons u lof, u krag.
Hemelse Vader, ons kom in afhanklikheid
en ons kniel voor U in diep aanbidding neer.
Ja, Heer, ons kniel voor U in diep aanbidding neer.

Kry toegang tot die volledige lirieke. Gemeentes met ’n aktiewe kerkmusiek-lisensie wat reeds op Missio.org.za geregistreer is, kan aanteken om alle verse se lirieke te sien.

Kry toegang tot alle bladmusiek en ander aflaaibare lêers. Gemeentes met ’n aktiewe kerkmusiek-lisensie wat reeds op Missio.org.za geregistreer is, kan aanteken om af te laai.

Hannes van der Merwe 2021 ©
VERGENOEG – Cecilia van Tonder
Inligting oor die verwerking van hierdie lied is nie tans beskikbaar nie.
© Teks en musiek: 2022 VONKK-Uitgewers (admin Bybel-Media)
Daar is nie tans meer inligting oor die ontwikkeling van hierdie lied beskikbaar nie.

© Missio 2024 | All rights reserved.