Vonkk 490

Vers 1

1. Wees, o Here, by u kerk,
maak haar vir u roeping sterk,
om so in u ryk te werk –
hoor ons, Here, hoor ons.

Kry toegang tot die volledige lirieke. Gemeentes met ’n aktiewe kerkmusiek-lisensie wat reeds op Missio.org.za geregistreer is, kan aanteken om alle verse se lirieke te sien.

Kry toegang tot alle bladmusiek en ander aflaaibare lêers. Gemeentes met ’n aktiewe kerkmusiek-lisensie wat reeds op Missio.org.za geregistreer is, kan aanteken om af te laai.

Hannes van der Merwe 2020 ©
GOWER’S LITANY – John Henry Gower 1891
Inligting oor die verwerking van hierdie lied is nie tans beskikbaar nie.
© Teks: 2021 VONKK-Uitgewers (admin Bybel-Media), © Musiek: Openbare besit
Daar is nie tans meer inligting oor die ontwikkeling van hierdie lied beskikbaar nie.

© Missio 2024 | All rights reserved.