Vonkk 489

Vers 1

1. God van liefde en genade,
U’s my Vader, ek u kind.
Ek kom kniel hier voor u voete
om vergifnis hier te vind.

Kry toegang tot die volledige lirieke. Gemeentes met ’n aktiewe kerkmusiek-lisensie wat reeds op Missio.org.za geregistreer is, kan aanteken om alle verse se lirieke te sien.

Edmund Vaughan (1827-1908); Afrikaanse weergawe Hannes vd Merwe 2021 ©
AU SANG QU’UN DIEU – tradisioneel Franse melodie
Musikale verryking: Johan Louw 2022 ©
© Teks en musikale verryking: 2022 VONKK-Uitgewers (admin Bybel-Media) © Musiek: Openbare besit
Daar is nie tans meer inligting oor die ontwikkeling van hierdie lied beskikbaar nie.

© Missio 2024 | All rights reserved.