Vonkk 484

Vers 1

1.  In ’n wêreld vol gebrokenheid,
in ’n wêreld sonder hoop,
sluit die wete dat u ryk sal kom
die toekoms vir ons oop.
Ons vertrou nie op ’n mens nie;
ons vertrou op geen sisteem,
maar vertrou ons vir ons toekoms
op U, o Heer, alleen.

Kry toegang tot die volledige lirieke. Gemeentes met ’n aktiewe kerkmusiek-lisensie wat reeds op Missio.org.za geregistreer is, kan aanteken om alle verse se lirieke te sien.

Hannes van der Merwe 2021 ©
THAXTED – Gustav Theodore Holst (1918), aangepas uit die Jupiter-gedeelte uit The Planets
Kantoryverwerking: Altus Hendriks 2021 © Musikale verryking 1: Gerrit Jordaan 2021© Musikale verryking 2: Morné van der Westhuysen 2021 ©
© Teks, kantoryverwerking en musikale verryking: 2021 VONKK-Uitgewers (admin Bybel-Media) © Musiek: Openbare besit
Daar is nie tans meer inligting oor die ontwikkeling van hierdie lied beskikbaar nie.

© Missio 2024 | All rights reserved.