Vonkk 483

Vers 1

1. Kyk die skoonheid om ons heen:
berge, bome, gras en veld.
Sien die sorg wat oor ons reën,
wat sy goedheid bly vermeld.

Kry toegang tot die volledige lirieke. Gemeentes met ’n aktiewe kerkmusiek-lisensie wat reeds op Missio.org.za geregistreer is, kan aanteken om alle verse se lirieke te sien.

For the beauty of the earth – Folliott Sandford Pierpoint 1864; Hannes van der Merwe 2021 ©
DIX – Conrad Kocher 1883 / William Monk 1861
Orrelbegeleiding: Isabeau Swanepoel 2021 ©, Musikale verryking: Altus Hendriks 2021 ©
© Teks en musiek: 2022 VONKK-Uitgewers (admin Bybel-Media)
Daar is nie tans meer inligting oor die ontwikkeling van hierdie lied beskikbaar nie.