Vonkk 480

Vers 1

1. “Man van smarte” – wat ’n naam –
so word God se Seun genoem.
Hy kom neem my straf op Hom.
Halleluja!  My Verlosser!

Kry toegang tot die volledige lirieke. Gemeentes met ’n aktiewe kerkmusiek-lisensie wat reeds op Missio.org.za geregistreer is, kan aanteken om alle verse se lirieke te sien.

Kry toegang tot alle bladmusiek en ander aflaaibare lêers. Gemeentes met ’n aktiewe kerkmusiek-lisensie wat reeds op Missio.org.za geregistreer is, kan aanteken om af te laai.

Philip Bliss 1875; Jacques Louw 2021 ©
HALLELUJAH! WHAT A SAVIOUR! – Philip Bliss 1875
Inligting oor die verwerking van hierdie lied is nie tans beskikbaar nie.
© Teks: 2022 VONKK-Uitgewers (admin Bybel-Media) © Musiek: Openbare besit
Daar is nie tans meer inligting oor die ontwikkeling van hierdie lied beskikbaar nie.

© Missio 2024 | All rights reserved.