Vonkk 477

Vers 1

1. Het jy geweet, Maria, die eerste Kersfeesnag,
wat als vir Jesus voorlê, wat vir jou Seun sou wag?
Toe jy Hom in die doeke in daardie voerbak lê,
het jy besef wat mense oor Hom, jou Seun, sou sê?

Kry toegang tot die volledige lirieke. Gemeentes met ’n aktiewe kerkmusiek-lisensie wat reeds op Missio.org.za geregistreer is, kan aanteken om alle verse se lirieke te sien.

Hannes van der Merwe 2021 ©
MIT HJERTE ALTID VANKER  – tradisioneel Skandinawiese kerslied
Orrelbegeleiding: Isabeau Swanepoel 2021 ©
© Melodie: Openbare besit © Teks en orrelbegeleiding: 2021 VONKK-Uitgewers (admin Bybel-Media)
Daar is nie tans meer inligting oor die ontwikkeling van hierdie lied beskikbaar nie.

© Missio 2024 | All rights reserved.