Vonkk 475

Vers 1

1.  Kom steek die Kersfeeskerse aan –
ons leef nou in dié tyd:
Advent is hier!  Ons wag op Hom –
op Jesus en sy ryk.

Kry toegang tot die volledige lirieke. Gemeentes met ’n aktiewe kerkmusiek-lisensie wat reeds op Missio.org.za geregistreer is, kan aanteken om alle verse se lirieke te sien.

Hannes van der Merwe 2021 ©
NU TÄNDAS TUSEN JULELJUS – Emmy Köhler 1898
Orrelbegeleiding en musikale verryking: Gerrit Jordaan 2021 ©
© Melodie: Openbare besit © Teks, orrelbegeleiding en musikale verryking: 2021 VONKK-Uitgewers (admin Bybel-Media)
Daar is nie tans meer inligting oor die ontwikkeling van hierdie lied beskikbaar nie.

© Missio 2024 | All rights reserved.