Vonkk 474

Vers 1

1. “Hosanna!” klink die loflied
daar in Jerusalem.
Deur poorte en langs strate
weerklink die blye stem.
Aan Jesus wat hul roep en seën,
hul vashou teen sy bors,
sing kinders luid “Hosanna!”;
hul prys die Vredevors.

Kry toegang tot die volledige lirieke. Gemeentes met ’n aktiewe kerkmusiek-lisensie wat reeds op Missio.org.za geregistreer is, kan aanteken om alle verse se lirieke te sien.

Kry toegang tot alle bladmusiek en ander aflaaibare lêers. Gemeentes met ’n aktiewe kerkmusiek-lisensie wat reeds op Missio.org.za geregistreer is, kan aanteken om af te laai.

M Badenhorst (aangepas Hannes van der Merwe) 2020 ©
OBA – Cecilia van Tonder 2021 ©
Inligting oor die verwerking van hierdie lied is nie tans beskikbaar nie.
© Teks en musiek 2022 VONKK-Uitgewers (admin Bybel-Media)
Daar is nie tans meer inligting oor die ontwikkeling van hierdie lied beskikbaar nie.

© Missio 2024 | All rights reserved.