Vonkk 471

Vers 1

1. Jesus Christus is die hoeksteen;
op Hom vestig God sy kerk.
Deur Hom het ons vrye toegang
tot die Vader – onbeperk.
So verrys ’n heil’ge tempel –
kragtig, stewig, vas en sterk.

Kry toegang tot die volledige lirieke. Gemeentes met ’n aktiewe kerkmusiek-lisensie wat reeds op Missio.org.za geregistreer is, kan aanteken om alle verse se lirieke te sien.

Angularis Fundamentum – Latynse himne E7; Christ is made the sure foundation – vertaal in Engels deur John Mason Neale 1851; Afrikaanse weergawe: Jacques Louw 2021 ©
REGENT SQUARE – Henry Smart 1867
Diskant: Jacques Louw 2021 ©
© Teks en diskant: 2022 VONKK-Uitgewers (admin Bybel-Media) Musiek: Openbare besit
Daar is nie tans meer inligting oor die ontwikkeling van hierdie lied beskikbaar nie.

© Missio 2024 | All rights reserved.