Vonkk 470

Vers 1

1. Ons bely ’n God, drie-enig:
Vader, Seun en Heil’ge Gees –
onbegryplik en onsienlik;
één in wese; één in gees.
Hy wat wás en ís deur eeue
sál in ewigheid ook wees.

Kry toegang tot die volledige lirieke. Gemeentes met ’n aktiewe kerkmusiek-lisensie wat reeds op Missio.org.za geregistreer is, kan aanteken om alle verse se lirieke te sien.

Jacques Louw 2021 ©
WESTMINSTER ABBEY – Henry Purcell 1680
Orrelbegeleiding 1: Henry Purcell 1680; aangepas deur Ernest Hawkins 1842, Orrelbegeleiding 2: Henry Purcell 1680, Diskant: J Robert Rix (1933-2010)
© Teks: 2021 VONKK-Uitgewers (admin Bybel-Media), © Musiek: Openbare besit
Daar is nie tans meer inligting oor die ontwikkeling van hierdie lied beskikbaar nie.