Vonkk 469

Vers 1

1. Ons smag na God se koninkryk
waar omgee aanhou groei,
waar deernis en geregtigheid
en naasteliefde bloei;
’n wêreld waar geweld nie meer
die lewe uit sal doof,
maar vrede tussen mense leef
wat U as Here loof.

Kry toegang tot die volledige lirieke. Gemeentes met ’n aktiewe kerkmusiek-lisensie wat reeds op Missio.org.za geregistreer is, kan aanteken om alle verse se lirieke te sien.

Hannes van der Merwe 2021 ©
KOINONIA – Isabeau Swanepoel 2021 ©
Inligting oor die verwerking van hierdie lied is nie tans beskikbaar nie.
2021 VONKK-Uitgewers (admin Bybel-Media)
Daar is nie tans meer inligting oor die ontwikkeling van hierdie lied beskikbaar nie.