Vonkk 468

Vers 1

1. Hy het oorwin! Ons Here leef!
Hy’t opgestaan; sy graf is leeg.
Laat elke mens verwonderd staan:
die Heer het waarlik opgestaan!

Kry toegang tot die volledige lirieke. Gemeentes met ’n aktiewe kerkmusiek-lisensie wat reeds op Missio.org.za geregistreer is, kan aanteken om alle verse se lirieke te sien.

Hannes van der Merwe 2021 ©
TRURO – Thomas Williams (uit Psalmodica Evangelica 1789)
Orrelbegeleiding 1: Thomas Williams 1789 Orrelbegeleiding 2: Isabeau Swanepoel 2021 ©
© Melodie en orrelbegeleiding 1: Openbare besit © Teks en orrelbegeleiding 2: 2021 VONKK-Uitgewers (admin Bybel-Media)
Daar is nie tans meer inligting oor die ontwikkeling van hierdie lied beskikbaar nie.