Vonkk 466

Vers 1

1. Troue God, ons buig voor U, nederig en stil.
Ons vind vrede hier by U, luister na u wil.
Ons smag na U, ons wag op U,
ons harte juig, ons wil bly getuig.
Ons smag na U, ons wag op U.
Ons wil rus in u teenwoordigheid.

Kry toegang tot die volledige lirieke. Gemeentes met ’n aktiewe kerkmusiek-lisensie wat reeds op Missio.org.za geregistreer is, kan aanteken om alle verse se lirieke te sien.

Marina Kok 2021 ©
LA MURAHSI – Ockie Vermeulen 2021 ©
Orrelbegeleiding: Isabeau Swanepoel 2021 ©
© 2020 VONKK-Uitgewers (admin Bybel-Media)
Daar is nie tans meer inligting oor die ontwikkeling van hierdie lied beskikbaar nie.