Vader in die hemel, geheilig sy u Naam.
Genadig daal U tot ons neer in Jesus, onse Heer.
Hy ly vir my die diepste smart.
Wees genadig. Wees genadig.
Kom Skeppergees, bring vreugde,
maak heel my hart. Amen
Kry toegang tot die volledige lirieke. Gemeentes met ’n aktiewe kerkmusiek-lisensie wat reeds op Missio.org.za geregistreer is, kan aanteken om alle verse se lirieke te sien.
Kry toegang tot alle bladmusiek en ander aflaaibare lêers. Gemeentes met ’n aktiewe kerkmusiek-lisensie wat reeds op Missio.org.za geregistreer is, kan aanteken om af te laai.