Vers 1Vind jou vreugde in die Here, vertrou op Hom, volg sy vrede na.
Vind jou vreugde in die Here, Hy sorg vir jou, Hy verlaat jou nooit.
Hy rig jou voetstap, bepaal ook jou koers en as jy struikel, help Hy jou weer op.
Woon en werk rustig voort en vertrou in die stilte op Hom.