Vonkk 463

Vers 1

Kyk op na die hemel, wie het die sterre gemaak?
Kyk na die ver horisonne, wie het dit alles geskep?
Dit is God, die almagtige Here, Hy het dit alles gemaak –
Skepper van die hele aarde, heilige God!

Kry toegang tot die volledige lirieke. Gemeentes met ’n aktiewe kerkmusiek-lisensie wat reeds op Missio.org.za geregistreer is, kan aanteken om alle verse se lirieke te sien.

Isabeau Swanepoel 2020 ©
JAN – Isabeau Swanepoel 2020 ©
Inligting oor die verwerking van hierdie lied is nie tans beskikbaar nie.
© 2020 VONKK-Uitgewers (admin Bybel-Media)
Daar is nie tans meer inligting oor die ontwikkeling van hierdie lied beskikbaar nie.