Vonkk 459

Vers 1

1. Hemelvader, ons aanbid U,
buig nou voor U, Here God.
Seun van Dawid, U verbly ons,
ons aanbid U, Here God.
U is waarlik Gees van waarheid,
en ons eer U, Here God.
God Almagtig, God Drie-enig,
hoor ons lofsang, Here God.

Kry toegang tot die volledige lirieke. Gemeentes met ’n aktiewe kerkmusiek-lisensie wat reeds op Missio.org.za geregistreer is, kan aanteken om alle verse se lirieke te sien.

Tertius Erasmus 2020 ©
O MEIN JESU, ICH MUSS STERBEN – Thomas Kelly 1804, uit Geistliche Volkslieder, Paderborn, 1850
Inligting oor die verwerking van hierdie lied is nie tans beskikbaar nie.
© Musiek: Openbare besit, © Teks: 2020 VONKK-Uitgewers (admin Bybel-Media)
Daar is nie tans meer inligting oor die ontwikkeling van hierdie lied beskikbaar nie.

© Missio 2024 | All rights reserved.