Vonkk 457

Vers 1

Keervers:
Nie aan ons nie, Heer,
maar aan u Naam die glorie;
net aan U die hoogste eer –
aan U, Heer.

Kry toegang tot die volledige lirieke. Gemeentes met ’n aktiewe kerkmusiek-lisensie wat reeds op Missio.org.za geregistreer is, kan aanteken om alle verse se lirieke te sien.

Not to us, o Lord – Mark Baldwin ©; Afrikaanse weergawe: Hannes van der Merwe 2020
NOT TO US, O LORD – Mark Baldwin ©
Orrelbegeleiding: Isabeau Swanepoel 2020, © Mark Baldwin. Met toestemming gebruik
Inligting oor die uitgewer van hierdie lied is nie tans beskikbaar nie.
Daar is nie tans meer inligting oor die ontwikkeling van hierdie lied beskikbaar nie.