Vonkk 454

Vers 1

1.  Diep in die donkerte is ek gegooi, waar watermassas my versmoor.
Diep uit die donkerte het ek geroep na U, en U het my gehoor.

Kry toegang tot die volledige lirieke. Gemeentes met ’n aktiewe kerkmusiek-lisensie wat reeds op Missio.org.za geregistreer is, kan aanteken om alle verse se lirieke te sien.

Cecilia van Tonder 2020 ©
UITKOMS – Cecilia van Tonder 2020 ©
Inligting oor die verwerking van hierdie lied is nie tans beskikbaar nie.
© 2020 VONKK-Uitgewers (admin Bybel-Media)
Daar is nie tans meer inligting oor die ontwikkeling van hierdie lied beskikbaar nie.