Vonkk 449

Vers 1

Sing van sy liefde en sing van genade.
Sing van sy magtige reddende hand.
Sing van genesing en sing van sy deernis.
Sing van sy vrede bo alle verstand.

Kry toegang tot die volledige lirieke. Gemeentes met ’n aktiewe kerkmusiek-lisensie wat reeds op Missio.org.za geregistreer is, kan aanteken om alle verse se lirieke te sien.

Hannes van der Merwe 2019 ©
Tradisionele Kataloniese kerslied
Orrelbegeleiding: Gerrit Jordaan 2019 ©
© Teks en orrelbegeleiding: 2019 VONKK-Uitgewers (admin Bybel-Media) © Melodie: Openbare besit
Daar is nie tans meer inligting oor die ontwikkeling van hierdie lied beskikbaar nie.

© Missio 2024 | All rights reserved.