Vonkk 448

Vers 1

Ere aan God!
Kom ons prys Hom as Koning!
Nou is die tyd van die donker verby.
Laat klink die lied van sy vrede op aarde.
Nou is die tyd van sy lig, van sy Ryk

Kry toegang tot die volledige lirieke. Gemeentes met ’n aktiewe kerkmusiek-lisensie wat reeds op Missio.org.za geregistreer is, kan aanteken om alle verse se lirieke te sien.

Hannes van der Merwe 2019 ©
Tradisionele Kataloniese kerslied
Orrelbegeleiding: Isabeau Swanepoel 2019 (Pro Deo)
© Teks en orrelbegeleiding: 2019 VONKK-Uitgewers (admin Bybel-Media) © Melodie: Openbare besit
Daar is nie tans meer inligting oor die ontwikkeling van hierdie lied beskikbaar nie.