Vonkk 446

Vers 1

1. Here, al ons smeekgebede
het U elke keer gehoor
soos ons diepste hartsbegeertes
ook ’n plek kry in u oor.
Maar ons staan nou weer hier voor U
en ons klop weer aan u deur.
Luister tog opnuut weer na ons
met ’n sagte oor, o Heer.

Kry toegang tot die volledige lirieke. Gemeentes met ’n aktiewe kerkmusiek-lisensie wat reeds op Missio.org.za geregistreer is, kan aanteken om alle verse se lirieke te sien.

Hannes van der Merwe 2019 ©
SMEEKGEBED – Cecilia van Tonder 2019 ©
Inligting oor die verwerking van hierdie lied is nie tans beskikbaar nie.
© 2019 VONKK-Uitgewers (admin Bybel-Media)
Daar is nie tans meer inligting oor die ontwikkeling van hierdie lied beskikbaar nie.