Vonkk 445

Vers 1

1. Kyk die grootheid van die Here,
kyk hoe magtig en hoe goed!
In my kleinheid tree Hy nader,
my Verlosser en my God.

Kry toegang tot die volledige lirieke. Gemeentes met ’n aktiewe kerkmusiek-lisensie wat reeds op Missio.org.za geregistreer is, kan aanteken om alle verse se lirieke te sien.

Dawie Jacobs 2019
LOFSANG – Cecilia van Tonder 2019 © © 2019 VONKK-Uitgewers (admin Bybel-Media)
Inligting oor die verwerking van hierdie lied is nie tans beskikbaar nie.
© 2019 VONKK-Uitgewers (admin Bybel-Media)
Daar is nie tans meer inligting oor die ontwikkeling van hierdie lied beskikbaar nie.