Kom nasies, kom loof die grote God. Kom prys Hom wat heers oor graf en dood. Buig nou in eerbied neer. Prys Hom as God en Heer. Die Heer het opgestaan! Christus het opgestaan! Amen! Halleluja!
Kry toegang tot die volledige lirieke. Gemeentes met ’n aktiewe kerkmusiek-lisensie wat reeds op Missio.org.za geregistreer is, kan aanteken om alle verse se lirieke te sien.
Kry toegang tot alle bladmusiek en ander aflaaibare lêers. Gemeentes met ’n aktiewe kerkmusiek-lisensie wat reeds op Missio.org.za geregistreer is, kan aanteken om af te laai.